Verre Land lyrics - Jim Reeves

See the full Verre Land lyrics from Jim Reeves. Verre Land lyrics belongs on the album Jy Is My Liefling. Learn every word of your favourite song and get the meaning or start your own concert tonight :-). Rate this song's lyrics. Uploaded by Scarlett. Use it for personal and educational purposes only. Listen to these sick beats by Jim Reeves.

Song Verre Land video
Jim Reeves - Verre Land video

Verre Land lyrics

Daar's 'n ver, verre land, skone land
waar die sonlig so rein helder skyn.
Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor,
en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
Vaderland! Dis so ver hiervandaan;
Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
waar die branders bruis en oestydwinde suis -
daardie ver, verre land lok my aan...
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
waar die branders bruis en oestydwinde suis -
daardie ver, verre land lok my aan...
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...


Songs from same album Jy Is My Liefling

Jim Reeves - Jy is my liefling lyrics
Jy is my liefling en ek is so bly Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lug En ek weet jy, my liefling, is terug ...
Jim Reeves - Verre land lyrics
Daar's 'n ver, verre land, skone land waar die sonlig so rein helder skyn. Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor, en ek weet ek moet antwoord as ek daardie r...
Jim Reeves - Ding dong lyrics
Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees. Neem hierdie roos as...


Recent lyrics



Terms of User Agreement