Tyd Om Te Trek lyrics - Bok van Blerk

See the full Tyd Om Te Trek lyrics from Bok van Blerk. Tyd Om Te Trek lyrics belongs on the album Afrikanerhart. Learn every word of your favourite song and get the meaning or start your own concert tonight :-). Rate this song's lyrics. Uploaded by Suellen Pressnell. Use it for personal and educational purposes only. Listen to these sick beats by Bok van Blerk.

Song Tyd Om Te Trek video
Bok van Blerk - Tyd Om Te Trek video

Tyd Om Te Trek lyrics

Ek het jou nie verloor nie
Maar wat het jou gewen?
Jou paspoort op die tafel
Het my hier vasgepen
Jy sê daar kom ‘n oorlog
Wat diep daar in jou brand
Jy vra kom ek saam na waar jy moet gaan

Jy sê dis tyd om te trek
Om jou hart te vat
Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy’t my gesê
Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê
Daar’s geen plek vir jou hier

Daar is soveel meer wat ek wou sê
En wat ek oor wou hê
Maar hier in donker Afrika
Wat soveel van ons vra
Wat sou dit kos om net te bly
Jou woorde was te duur
Want wat jy wou sê
Was geskryf teen die muur

Jy sê dis tyd om te trek
Om jou hart te vat
Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy’t my gesê
Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê
Daar’s geen plek vir jou hier
Jy sê dis tyd om te trek

Jy sê dis tyd om te trek (2 x)


Songs from same album Afrikanerhart

Bok Van Blerk - Afrikanerhart lyrics
In vuur en bloed vind ek my nou Soos elke boer en kind en vrou 'n Oormag kwyl nou oor ons land Staan gewapen tot die tand Sy skadu val 'n donker wolk Oor die toekoms ...
Bok Van Blerk - Die kaplyn lyrics
Tussen bosse en bome Tussen grense wag ons almal vir more Maar op agtien was ons almal verlore Hoe kan ons verstaan En wie weeg nou ons lewe Want net God alleen weet wa...
Bok Van Blerk - Tyd om te trek lyrics
Ek het jou nie verloor nie Maar wat het jou gewen? Jou paspoort op die tafel Het my hier vasgepen Jy sê daar kom ‘n oorlog Wat diep daar in jou brand ...


Recent lyrics



Terms of User Agreement