Afrikanerhart lyrics - Bok van Blerk

See the full Afrikanerhart lyrics from Bok van Blerk. Afrikanerhart lyrics belongs on the album Afrikanerhart. Learn every word of your favourite song and get the meaning or start your own concert tonight :-). Rate this song's lyrics. Uploaded by Talitha. Use it for personal and educational purposes only. Listen to these sick beats by Bok van Blerk.

Song Afrikanerhart video
Bok van Blerk - Afrikanerhart video

Afrikanerhart lyrics

In vuur en bloed vind ek my nou
Soos elke boer en kind en vrou
'n Oormag kwyl nou oor ons land
Staan gewapen tot die tand
Sy skadu val 'n donker wolk
Oor die toekoms van ons volk
En veg ons nie sal ons verdwyn
By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein
Trek ons die lyn

Kom boerekrygers wees nou helde
Die dag van rekenskap is hier
Die Vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teen kanon se vuur

Die kakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
My Afrikanerhart

As jy my vra sal ek jou sê
Hoë diep my hart se wortels lê
As jy my vra sal ek jou wys
Dis my grond hier in my vuis

Kom boerekrygers wees nou helde
Die dag van rekenskap is hier
Die Vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teen kanon se vuur

Die kakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
My Afrikanerhart

Al breek die hel hier agter ons los
En al stort die hemel neer
Hou jou lyn en staan jou man
Dis hier waar ons hul kan keer
Staan vas Staan vas Suid-Afrika
Staan vas Staan vas Suid-Afrika

Kom boerekrygers wees nou helde
Die dag van rekenskap is hier
Die Vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teen kanon se vuur

Die kakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
My Afrikanerhart

Ja as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
My Afrikanerhart


Songs from same album Afrikanerhart

Bok Van Blerk - Afrikanerhart lyrics
In vuur en bloed vind ek my nou Soos elke boer en kind en vrou 'n Oormag kwyl nou oor ons land Staan gewapen tot die tand Sy skadu val 'n donker wolk Oor die toekoms ...
Bok Van Blerk - Die kaplyn lyrics
Tussen bosse en bome Tussen grense wag ons almal vir more Maar op agtien was ons almal verlore Hoe kan ons verstaan En wie weeg nou ons lewe Want net God a...
Bok Van Blerk - Tyd om te trek lyrics
Ek het jou nie verloor nie Maar wat het jou gewen? Jou paspoort op die tafel Het my hier vasgepen Jy sê daar kom ‘n oorlog Wat diep daar in jou brand Jy vra kom ek...


Recent lyrics



Terms of User Agreement